Natasha, Karel - Baie dankie vir jul aandeel in die flinke afhandeling van die transaksie. Soos die vorige keer, was dit aangenaam om van julle diens gebruik te maak.

Ongelukkig is my erwe nou op.

Voorspoed vir die Döman en Kogler vorentoe. En ’n verdiende en geseēnde naderende Kersgety.

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849