More Hermien
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die hantering van die verkoop van ons huis.
Julle is regtig een van die firmas wat uit jul pad uit gaan om die proses so gemaklik moontlik te maak en ek waardeer dit regtig dat jy my gereeld op hoogte gehou het met die vordering van die transaksie.
Nooit het ek nodig gehad om te wonder wat gebeur nie.
Baie dankie weereens.
Mag jul van krag tot krag groei en ons Pappa Vader jul seen.
Groete
Amanda Els
