Hermien
Baie dankie vir e-mail ter bevestiging dat bogenoemde transaksie nou volledig afgehandel is.
Dankie dat u ons deurlopend op hoogte gehou het met die vordering deur oproepe of e-mail.
Dankie vir u vriendelikheid oor die telefoon. Dit was altyd aangenaam om met u te gesels.
Gevoel of ons mekaar reeds lankal ken al het ons nog nie ontmoet nie.
Baie dankie vir al die harde werk; die professionele wyse en bekwaamheid waarmee u alles
uitgevoer het.
Ons was bevoorreg dat u die eiendomstransksie hanteer het.
Voorspoed en vriendelike groete.
Mev W P J Van Zyl