Goeie dag.

Dit was die 2de maal wat ek van Doman gebruik maak met die koop  of dan verkoop van eiendom.

Ek wil jul bedank vir jul vriendelike diens.

Ek sal jul met die grootste gemoedsrus aanbeveel.

Spesiale dank aan Arina.

Sy het my gereeld op hoogte gehou van gebeure.

Nogmaals baie dankie aan almal.

Jul is ‘n baie goeie span.

groete

Stiaan Theron

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849