Goeie more Arina

Baie dankie vir julle pligsgetroue en flinke werk. Julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt.

Alle voorspoed en mag ons weer besigheid doen in die toekoms.

Vriendelike groete

Mariki Woensdregt

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849