Beste Arina en Hermien,

Jul diens was eenvoudig PUIK.

Uit die aard van my beroep, is ek by baie prokureursfirmas betrokke.

Oor die afgelope ±15 jaar was jul diens van die beste:  gereelde terugvoer, terugvoer en nogmaals terugvoer (aan die Agentskap asook die 2 partye betrokke).

Mooi middag verder.

Johann (M.Comm. Cum Laude) & Nita Dippenaar

Guthrie & Theron Eiendomme

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849