Goeie dag Cate-Lynne en Mnr Doman,
Verskriklik baie dankie vir alles wat julle namens ons behartig het.
Julle diens was puik, vinnig en baie effektief.
Die stadsjapies het baie te leer by julle firma se professionaliteit!
Beste groete,
Reneta Denis

Copyright © 2025 Doman & Kogler.