Goeie middag Cate-Lynne

Ek wil jou net bedank vir jou effektiewe, spoedige en baie vriendelike diens met die oordrag van die erf op Rutz en Ruan Marx se name, asook die opstel van die verblyf reg kontrak.

Dra ook asseblief my dank aan meneer Doman oor vir sy en sy personeel se uitstekende diens.  Die kere wat ek met hom persoonlik gepraat het was hy baie professioneel, behulpsaam en vriendelik.

Julle diens is uitstekend.

Vriendelike groete

Susan Roos

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849