Goeie dag Karel

Ons wil ook spesifiek ons dank en waardering uitspreek vir die professionele manier waarop jy die Eksekuteursrol uitgevoer het.  Dit was vir ons goed om altyd op hoogte gehou te word van die stappe en prosesse waardeur die boedel moes gaan. Ons sĂȘ ook dankie dat jy altyd bereid was om te reageer op ons vrae en versoeke, en om ons selfs by geleentheid te adviseer oor verwante aangeleenthede buite die raamwerk van die boedel.

Wees verseker dat ons in die toekoms sonder voorbehoud weer van julle dienste gebruik sal maak, indien nodig, en dit ook aan ander aanbeveel.

Ingrid, Lester en William

Office Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Postal Address

P O Box 969
Worcester
6849