Dear Hermien and Hermie,
On behalf of my wife and I, we wish to sincerely thank you for your wonderful services rendered on the sale of our property.
We received your latest e-mail, and again thank you for the comprehensive manner in which you have set out all the calculations.
Sincerely,
Dave Lock
BAIE baie dankie Arina – dis was nou ‘n lekker kersie op my verjaarsdagkoek gister middag!!! Die geld het ook gistermiddag in my ABSA gereflekteer.
Ek dink jou professionele manier van duidelik, konstante terugvoering is fantasties – “well done”!!
Sê dankie vir Hermie ook.
Mooi dag...
😊
Jacolize
More Hermien
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die hantering van die verkoop van ons huis.
Julle is regtig een van die firmas wat uit jul pad uit gaan om die proses so gemaklik moontlik te maak en ek waardeer dit regtig dat jy my gereeld op hoogte gehou het met die vordering van die transaksie.
Nooit het ek nodig gehad om te wonder wat gebeur nie.
Baie dankie weereens.
Mag jul van krag tot krag groei en ons Pappa Vader jul seen.
Groete
Amanda Els
Copyright © 2025 Doman & Kogler.